diff --git a/src/strings/af.json b/src/strings/af.json index afb0983eef..598bdcac31 100644 --- a/src/strings/af.json +++ b/src/strings/af.json @@ -210,5 +210,121 @@ "Album": "Album", "HeaderAlbumArtists": "Album Kunstenaars", "Genres": "Genres", - "Favorites": "Gunstellinge" + "Favorites": "Gunstellinge", + "ExtraLarge": "Ekstra Groot", + "ExitFullscreen": "Verlaat volskerm", + "EveryNDays": "Elke {0} dae", + "ErrorSavingTvProvider": "Daar was 'n fout met die berging van die TV-verskaffer. Maak asseblief seker dat dit beskikbaar is en probeer weer.", + "ErrorPleaseSelectLineup": "Kies asseblief 'n gids en probeer weer. As geen gids beskikbaar is nie, maak asseblief seker dat u verbruikersnaam, sleutelwoord en poskode korrek is.", + "ErrorStartHourGreaterThanEnd": "Eindetyd moet later wees as die begintyd.", + "ErrorGettingTvLineups": "Daar was 'n fout met die aflaai van die TV gids. Maak asseblief serker u inligting is korrek en probeer weer.", + "ErrorDeletingItem": "Daar was 'n fout met die uitveë van die item van die bediener af. Maak asseblief seker dat Jellyfin skryf-toegang het tot die media gidslêer en probeer weer.", + "ErrorAddingXmlTvFile": "Daar was 'n fout in die toegang tot die XMLTV lêer. Maak asseblief seker dat die lêer bestaan en probeer weer.", + "ErrorAddingTunerDevice": "Daar was 'n fout met die toevoeg van die inteken-toestel. Maak asb seker dat dit toeganklik is en probeer weer.", + "ErrorAddingMediaPathToVirtualFolder": "Daar was 'n fout in die toevoeg van die media bergingsplek. Maak asb seker dat die gemelde bergingsplek korrek is en dat Jellyfin toegang het tot daardie bergingsplek.", + "ErrorAddingListingsToSchedulesDirect": "Daar was 'n fout in die toevoeg van die lys tot u Schedules Direct rekening. Schedules Direct laat slegs 'n beperkde hoeveelheid lyste per rekening toe. U mag dit nodig vind om in te skakel op die Schedules Direct webtuiste om sekere lyste te verwyder van u rekening alvorens u kan voortgaan.", + "Episodes": "Episodes", + "Episode": "Episode", + "EndsAtValue": "Eindig om {0}", + "Ended": "Geëindig", + "EnableDetailsBannerHelp": "Wys 'n banier-beeld bo aan die item besonderhede blad.", + "EnableDetailsBanner": "Besonderhede Banier", + "EnableThemeVideosHelp": "Speel tema-videos in die agtergrond terwyl deur die versameling geblaai word.", + "EnableThemeSongsHelp": "Speel tema-liedjies in die agtergrond terwyl daur die versameling geblaai word.", + "EnableStreamLoopingHelp": "Aktiveer hierdie as die lewendige stroom net 'n paar sekondes data bevat en gereeld versoek moet word. Om hierdie te aktiveer wanneer dit nie nodig is nie kan probleme veroorsaak.", + "EnableStreamLooping": "Auto-lus lewendige strome", + "EnableQuickConnect": "Aktiveer vinnige-inskakel op hierdie bediener", + "EnablePhotosHelp": "Beelde sal opgetel en gewys word saam met ander media leêrs.", + "EnablePhotos": "Wys fotos", + "EnableNextVideoInfoOverlayHelp": "Aan die einde van 'n video, wys inligting oor die volgende video op die snitlys.", + "EnableNextVideoInfoOverlay": "Wys volgende video se inligting tydens terugspeel", + "EnableHardwareEncoding": "Aktiveer hardeware enkodering", + "EnableExternalVideoPlayersHelp": "'n Eksterne speler spyskaart sal gewys word wanneer video terugspeel begin.", + "EnableExternalVideoPlayers": "Eksterne videospelers", + "EnableDisplayMirroring": "Beeld weerspieëling", + "EnableDecodingColorDepth10Vp9": "Aktiveer 10-Bis hardeware dekodering vir VP9", + "EnableDecodingColorDepth10Hevc": "Aktiveer 10-Bis hardeware dekodering vir HEVC", + "EnableColorCodedBackgrounds": "Kleurgepasde agtergronde", + "EnableCinemaMode": "Teater verstelling", + "EnableBackdropsHelp": "Wys agtergronde in die agtergrond van sekere blaaie terwyl die versameling deurblaai word.", + "EnableAutoCast": "Stel as Standaard", + "EditSubtitles": "Wysig onderskrifte", + "EditMetadata": "Wysig metadata", + "EditImages": "Wysig beelde", + "Edit": "Wysig", + "EasyPasswordHelp": "U maklike PIN kode word gebruik vir aflyn toegang op ondersteunde kliënte en kan ook gebruik word vir maklike in-netwerk inskakeling.", + "DrmChannelsNotImported": "Kanale met DRM sal nie ingetrek word nie.", + "DownloadsValue": "{0} afgelaaide items", + "Download": "Laai af", + "Down": "Af", + "DoNotRecord": "Moet nie opneem nie", + "DisplayModeHelp": "Kies die uitleg-styl wat u wil hê vir die koppelvlak.", + "DisplayMissingEpisodesWithinSeasonsHelp": "Hierdie moet ook geaktiveer wees vir TV versamelings in die bediener verstellings.", + "DisplayMissingEpisodesWithinSeasons": "Wys vermisde episodes binne reekse", + "DisplayInOtherHomeScreenSections": "Wys in tuisskerm afdelings soos die nuutste media en hou aan kyk", + "DisplayInMyMedia": "Wys tuis skerm", + "Display": "Wys", + "Disconnect": "Ontkoppel", + "Disc": "Skyf", + "Directors": "Ressigeurs", + "Director": "Ressigeur", + "DirectStreaming": "Direkte stroming", + "DirectStreamHelp2": "Direkte stroming gebruik baie min verwerkings-krag met minimale verliese aan videogehalte.", + "DirectStreamHelp1": "Die media is versoenbaar met die toestel met betrekking tot resolusie en media tipe (H264, AC3, ens.), maar in 'n nie-versoenbare lêertipe (mkv, avi, wmv, ens.). Die video sal outomaties herverpak word alvorens dit na die toestel versend kan word.", + "DirectPlaying": "Direkte speling", + "DeviceAccessHelp": "Hierdie verwyder slegs na toestelle wat uniek geidentifiseer kan word en sal nie blaaier-toegang beperk nie. Die filter van verbruikers-toestelle se toegang sal hulel verhoed om nuwe toestelle te voeg totdat hulle hier goedgekeur word.", + "DetectingDevices": "Soek na toestelle", + "Desktop": "Werkskerm", + "Descending": "Afwaarts", + "DeleteUserConfirmation": "Is u seker dat u hierdie verbruiker wil verwyder?", + "DeleteUser": "Verwyder Verbruiker", + "DeleteMedia": "Verwyder media", + "DeleteImageConfirmation": "Is u seker dat u hierdie beeld wil verwyder?", + "DeleteImage": "Verwyder Beeld", + "DeleteDeviceConfirmation": "Is u seker dat u hierdie toestel wil verwyder? Dit sal weer verskyn die volgende keer wat 'n verbruiker daarmee inteken.", + "Delete": "Verwyder", + "DeinterlaceMethodHelp": "Kies die destrikkingsmetode om te gebruik wanneer sagteware verstrikte inhoud transkodeer. Wanneer hardeware-versnelling aangeskakel is en die nodige hardeware beskikbaar is, word die hardeware destrikker gebruik eerder as hierdie versnelling.", + "DefaultSubtitlesHelp": "Onderskrifte word gelaai gebasseer op die standaard en geforseerde verstellings in die ingeboude metadata. Taal-voorkeure word in ag geneem wanneer verskeie opsies beskikbaar is.", + "DefaultMetadataLangaugeDescription": "Hierdie is jou standaard-verstellings en kan gespesifiseer word op 'n per-versameling basis.", + "ErrorDefault": "Daar was 'n probleem met die verwerking van die versoek. Probeer asseblief later weer.", + "Default": "Standaard", + "DeathDateValue": "Oorlede: {0}", + "DatePlayed": "Datum gespeel", + "DateAdded": "Datum toegevoeg", + "Data": "Data", + "CustomDlnaProfilesHelp": "Skep 'n persoonlike profiel om 'n nuwe toestel te teiekn of om die stelsel-profiel to oorheers.", + "CriticRating": "Filkritiek gradering", + "CopyStreamURLSuccess": "URL suksesvol gekopieër.", + "CopyStreamURL": "Kopieër Stroom URL", + "Continuing": "Voortsettend", + "ContinueWatching": "Kyk voort", + "Connect": "Konnekteer", + "ConfirmEndPlayerSession": "Wil u Jellyfin afskakel op {0}?", + "ConfirmDeletion": "Bevestig Uitvee", + "ConfirmDeleteItems": "As u hierdie items uitvee sal dit beide die lêers op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?", + "ConfirmDeleteItem": "As u hierdie item uitvee sal dit beide die lêer op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?", + "ConfirmDeleteImage": "Verwyder beeld?", + "ConfigureDateAdded": "Bepaal hoe datum gelaai gebruik word in die paneelbord onder versameling-instellings", + "Composer": "Komponis", + "CommunityRating": "Gemeenskapgradering", + "ColorTransfer": "Kleur oordrag", + "ColorSpace": "Kleurruimte", + "ClientSettings": "Kliënt Verstellings", + "CinemaModeConfigurationHelp": "Die teater-verstelling bring die teater ervaring reguit na jou sitkamer toe met die vermoë om voorprente en u eie inleidings voor die film te speel.", + "ButtonSelectDirectory": "Kies Lêergids", + "ButtonChangeServer": "Verander Lêerbediener", + "ButtonAddServer": "Voeg Lêerbediener", + "BurnSubtitlesHelp": "Bepaal of die lêerbediener onderskrifte moet inbrand wanneer videos getranskodeer word. Om dit nie te doen nie sal uitvoering verbeter. Kies Brand Outomaties om beeld-gebasseerde formate (VOBSUB, PGS, SUB, IDX, ens.) en sekere ASS of SSA onderskrifte in te brand.", + "ShowYear": "Wys jaar", + "ShowTitle": "Wys titel", + "Raised": "Gelig", + "OptionResElement": "res element", + "DropShadow": "Valskadu", + "Sync": "Sinkroniseer", + "Songs": "Liedjies", + "Shows": "Televisie Reekse", + "Playlists": "Snitlyste", + "Photos": "Fotos", + "Movies": "Flieks", + "HeaderContinueWatching": "Kyk Verder" }