"AllowedRemoteAddressesHelp":"Komma skeiding lys van IP adresse of IP/netmask toegange van netwerke wat toegelaat word vir afgeleë konneksies. As die leeg gelos sal enige afgeleë konneksies toegelaat word.",
"AllowRemoteAccessHelp":"As afgetik, alle afgeleë verbinding sal geblokkeer word.",
"AllowOnTheFlySubtitleExtractionHelp":"Ingebedde onderskrifte kan onttrek word uit videos en bedien word aan kliënte in eenvoudige teks om transkodeering van video te verminder. Op sekere stelsels kan dit langer vat en die terugspeel van video vertraag. Deaktiveer die opsie om ingebedde onderskrifte in video te heg tydens transkodering vir die gebruik van eie kliënt-toestelle.",
"UnsupportedPlayback":"Jellyfin kan nie inhoud wat beskerm word deur DRM ontsuifer nie, maar daar sal 'n poging aangwend word inelkgeval, insluitend beskermde titels. Sommige leêrs mag geheel en al swart verksyn weens enkripsie of ander on-ondersteunde funksies, byvoorbeeld interaktiewe titels.",
"PathNotFound":"Die pad kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die pad geldig is en probeer weer.",
"Yesterday":"Gister",
"Yes":"Ja",
"XmlTvSportsCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as sport programme. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlTvPathHelp":"'n Pad tot 'n XMLTV lêer. Jellyfin sal die lêer lees en van tyd tot tyd soek vir opdaterings. Jy is verantwoordelik vir die maak en opdatering van die lêer.",
"XmlTvNewsCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as nuus programme. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlTvMovieCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as replprente. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlTvKidsCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as programme vir kinders. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlDocumentAttributeListHelp":"Hierdie kenmerke word toegepas tot die wortel element van elke XML reaksie.",
"WizardCompleted":"Dit is al wat ons benodig vir nou. Jellyfin het begin om inligting van jou media biblioteek te versamel. Kyk na van ons toeps, en klik dan <b>Finaliseer</b> om die <b>Paneelbord</b> te verkry.",
"ChannelAccessHelp":"Kies die kanale om met hierdie verbruiker te deel. Administrateurs sal alle kanale kan wysig met die metadata bestuurder.",
"ChangingMetadataImageSettingsNewContent":"Veranderinge tot metadate of kuns aflaai verstellings sal slegs van toepassing wees op nuwe inhoud wat in die versameling gevoeg word. Om veranderinge toe te pas op bestaande titels sal u titels se metadata individueel moet vervris.",
"ButtonEditOtherUserPreferences":"Wysig die verbruiker se profiel, foto en persoonlike voorkeure.",
"ButtonCancel":"Kanselleer",
"ButtonBack":"Terug",
"ButtonAudioTracks":"Klankbane",
"ButtonArrowRight":"Regs",
"ButtonArrowLeft":"Links",
"ButtonAddUser":"Voeg Verbruiker",
"ButtonAddScheduledTaskTrigger":"Voeg Sneller",
"ButtonAddMediaLibrary":"Voeg Media Versameling",
"ButtonAddImage":"Voeg Beeld",
"ButtonActivate":"Aktiveer",
"MessageBrowsePluginCatalog":"Blaai deur ons inprop-sagteware versameling om beskikbare inprop-sagteware te sien.",
"Browse":"Blaai Deur",
"BoxRear":"Boks (agterkant)",
"BoxSet":"Boksstel",
"Box":"Boks",
"Books":"Boeke",
"BookLibraryHelp":"Klank- en Skriftelike boeke word ondersteun. Hersien die {0} boek benamingsgids {1}.",
"Blacklist":"Swartlys",
"BirthPlaceValue":"Geboorteplek: {0}",
"BirthLocation":"Geboorteplek",
"BirthDateValue":"Gebore: {0}",
"Banner":"Banier",
"Backdrops":"Agtergronde",
"Backdrop":"Agtergrond",
"Authorize":"Magtig",
"AskAdminToCreateLibrary":"Vra 'n administrateur om 'n versameling te skep.",
"Artist":"Kunstenaar",
"AllowFfmpegThrottlingHelp":"Wanneer 'n transkodering of remux ver genoeg voor die huidige terugspeel posisie is, vertraag die proses sodat dit minder hulpbronne verbruik. Hierdie is meer gebruiklik wanneer daar nie gereeld gesoek word tydens die kyk van video nie. Skakel hierdie af as u terugspeel probleme ervaar.",
"ErrorSavingTvProvider":"Daar was 'n fout met die berging van die TV-verskaffer. Maak asseblief seker dat dit beskikbaar is en probeer weer.",
"ErrorPleaseSelectLineup":"Kies asseblief 'n gids en probeer weer. As geen gids beskikbaar is nie, maak asseblief seker dat u verbruikersnaam, sleutelwoord en poskode korrek is.",
"ErrorStartHourGreaterThanEnd":"Eindetyd moet later wees as die begintyd.",
"ErrorGettingTvLineups":"Daar was 'n fout met die aflaai van die TV gids. Maak asseblief serker u inligting is korrek en probeer weer.",
"ErrorDeletingItem":"Daar was 'n fout met die uitveë van die item van die bediener af. Maak asseblief seker dat Jellyfin skryf-toegang het tot die media gidslêer en probeer weer.",
"ErrorAddingXmlTvFile":"Daar was 'n fout in die toegang tot die XMLTV lêer. Maak asseblief seker dat die lêer bestaan en probeer weer.",
"ErrorAddingTunerDevice":"Daar was 'n fout met die toevoeg van die inteken-toestel. Maak asb seker dat dit toeganklik is en probeer weer.",
"ErrorAddingMediaPathToVirtualFolder":"Daar was 'n fout in die toevoeg van die media bergingsplek. Maak asb seker dat die gemelde bergingsplek korrek is en dat Jellyfin toegang het tot daardie bergingsplek.",
"ErrorAddingListingsToSchedulesDirect":"Daar was 'n fout in die toevoeg van die lys tot u Schedules Direct rekening. Schedules Direct laat slegs 'n beperkde hoeveelheid lyste per rekening toe. U mag dit nodig vind om in te skakel op die Schedules Direct webtuiste om sekere lyste te verwyder van u rekening alvorens u kan voortgaan.",
"Episodes":"Episodes",
"Episode":"Episode",
"EndsAtValue":"Eindig om {0}",
"Ended":"Geëindig",
"EnableDetailsBannerHelp":"Wys 'n banier-beeld bo aan die item besonderhede blad.",
"EnableDetailsBanner":"Besonderhede Banier",
"EnableThemeVideosHelp":"Speel tema-videos in die agtergrond terwyl deur die versameling geblaai word.",
"EnableThemeSongsHelp":"Speel tema-liedjies in die agtergrond terwyl daur die versameling geblaai word.",
"EnableStreamLoopingHelp":"Aktiveer hierdie as die lewendige stroom net 'n paar sekondes data bevat en gereeld versoek moet word. Om hierdie te aktiveer wanneer dit nie nodig is nie kan probleme veroorsaak.",
"EnableBackdropsHelp":"Wys agtergronde in die agtergrond van sekere blaaie terwyl die versameling deurblaai word.",
"EnableAutoCast":"Stel as Standaard",
"EditSubtitles":"Wysig onderskrifte",
"EditMetadata":"Wysig metadata",
"EditImages":"Wysig beelde",
"Edit":"Wysig",
"EasyPasswordHelp":"U maklike PIN kode word gebruik vir aflyn toegang op ondersteunde kliënte en kan ook gebruik word vir maklike in-netwerk inskakeling.",
"DrmChannelsNotImported":"Kanale met DRM sal nie ingetrek word nie.",
"DownloadsValue":"{0} afgelaaide items",
"Download":"Laai af",
"Down":"Af",
"DoNotRecord":"Moet nie opneem nie",
"DisplayModeHelp":"Kies die uitleg-styl wat u wil hê vir die koppelvlak.",
"DisplayMissingEpisodesWithinSeasonsHelp":"Hierdie moet ook geaktiveer wees vir TV versamelings in die bediener verstellings.",
"DisplayMissingEpisodesWithinSeasons":"Wys vermisde episodes binne reekse",
"DisplayInOtherHomeScreenSections":"Wys in tuisskerm afdelings soos die nuutste media en hou aan kyk",
"DirectStreamHelp1":"Die video stroom is versoenbaar met die toestel, maar het 'n nie-versoenbare audio formaat (DTS, TRUEHD, etc) of nommer van audio kanale. Die video stroom sal outomaties herverpak word sonder verlies alvorens dit na die toestel versend kan word. Slegs die audio stroom sal oorgeskryf word.",
"DeviceAccessHelp":"Hierdie verwyder slegs na toestelle wat uniek geidentifiseer kan word en sal nie blaaier-toegang beperk nie. Die filter van verbruikers-toestelle se toegang sal hulel verhoed om nuwe toestelle te voeg totdat hulle hier goedgekeur word.",
"DetectingDevices":"Soek na toestelle",
"Desktop":"Werkskerm",
"Descending":"Afwaarts",
"DeleteUserConfirmation":"Is u seker dat u hierdie verbruiker wil verwyder?",
"DeleteUser":"Verwyder Verbruiker",
"DeleteMedia":"Verwyder media",
"DeleteImageConfirmation":"Is u seker dat u hierdie beeld wil verwyder?",
"DeleteImage":"Verwyder Beeld",
"DeleteDeviceConfirmation":"Is u seker dat u hierdie toestel wil verwyder? Dit sal weer verskyn die volgende keer wat 'n verbruiker daarmee inteken.",
"Delete":"Verwyder",
"DeinterlaceMethodHelp":"Kies die destrikkingsmetode om te gebruik wanneer sagteware verstrikte inhoud transkodeer. Wanneer hardeware-versnelling aangeskakel is en die nodige hardeware beskikbaar is, word die hardeware destrikker gebruik eerder as hierdie versnelling.",
"DefaultSubtitlesHelp":"Onderskrifte word gelaai gebasseer op die standaard en geforseerde verstellings in die ingeboude metadata. Taal-voorkeure word in ag geneem wanneer verskeie opsies beskikbaar is.",
"DefaultMetadataLangaugeDescription":"Hierdie is jou standaard-verstellings en kan gespesifiseer word op 'n per-versameling basis.",
"ErrorDefault":"Daar was 'n probleem met die verwerking van die versoek. Probeer asseblief later weer.",
"ConfirmEndPlayerSession":"Wil u Jellyfin afskakel op {0}?",
"ConfirmDeletion":"Bevestig Uitvee",
"ConfirmDeleteItems":"As u hierdie items uitvee sal dit beide die lêers op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?",
"ConfirmDeleteItem":"As u hierdie item uitvee sal dit beide die lêer op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?",
"ConfirmDeleteImage":"Verwyder beeld?",
"ConfigureDateAdded":"Bepaal hoe datum gelaai gebruik word in die paneelbord onder versameling-instellings",
"Composer":"Komponis",
"CommunityRating":"Gemeenskapgradering",
"ColorTransfer":"Kleur oordrag",
"ColorSpace":"Kleurruimte",
"ClientSettings":"Kliënt Verstellings",
"CinemaModeConfigurationHelp":"Die teater-verstelling bring die teater ervaring reguit na jou sitkamer toe met die vermoë om voorprente en u eie inleidings voor die film te speel.",
"ButtonSelectDirectory":"Kies Lêergids",
"ButtonChangeServer":"Verander Lêerbediener",
"ButtonAddServer":"Voeg Lêerbediener",
"BurnSubtitlesHelp":"Bepaal of die lêerbediener onderskrifte moet inbrand wanneer videos getranskodeer word. Om dit nie te doen nie sal uitvoering verbeter. Kies Brand Outomaties om beeld-gebasseerde formate (VOBSUB, PGS, SUB, IDX, ens.) en sekere ASS of SSA onderskrifte in te brand.",
"ExtractChapterImagesHelp":"Die onttrekking van hoofstuk-beelde sal kliënte toelaat om grafiese hoofstuk-keuse spyskaart-opsies te hê. Die proses kan stadig wees, baie hulpron intensief wees en etlike gigagreupe se spasie benodig. Dit hardloop wanner die videos ontdek word asook as 'n nagtelike geskeduleerde taak. Die skedule kan verstel word in die geskeduleerde take area. Dit word nie aanbeveel om die taak tydens piek-verbruik ure te hardloop nie.",
"FFmpegSavePathNotFound":"Ons kry nie FFmpeg op die bergingsplek wat u ingesleutel het nie. FFprobe word ook bendoig en moet in die selfde gidslêer bestaan. Hierdie komponente is normaalweg saam gebondel ten tye van aflaai. Maak asseblief seker dat die bergingsplek korrek is en probeer weer.",
"HeaderResponseProfileHelp":"Terugvoer profiele verleen 'n metode om spesiale inligting te kies wat aan die teostel gestuur word wanneer spesifieke media-tipes gespeel word.",
"HeaderResponseProfile":"Terugvoer Profiel",
"HeaderRemoveMediaLocation":"Verwyder Media Lokasie",
"HeaderRemoveMediaFolder":"Verwyder Media Gidslêer",
"HeaderContainerProfileHelp":"Houer profiele dui die beperkinge van enige toestelle aan wanneer spesifieke formate gespeel word. Indien 'n beperking van toepassing is sal die media getranskodeer word, selfs as die formaat gestel is vir direkte spel.",
"HeaderContainerProfile":"Houer Profiel",
"HeaderConnectionFailure":"Konneksie Fout",
"HeaderConnectToServer":"Konnekteer aan Bediener",
"HeaderConfirmRevokeApiKey":"Herroep API Sleutel",
"HeaderConfigureRemoteAccess":"Stel Eksterne Toegang Op",
"HeaderCodecProfileHelp":"Codec profiele dui die beperkinge van 'n toestel aan wanneer spesifieke codecs gespeel word. As 'n beperking van toepassing is sal die media getranskodeer word, selfs al is die codec verstel vir direkte spel.",
"HeaderCodecProfile":"Codec Profiel",
"HeaderChapterImages":"Hoofstuk Beelde",
"HeaderChannelAccess":"Kanaal Toegang",
"HeaderCastAndCrew":"Rolverdeling en Bemanning",
"HeaderCancelSeries":"Kanselleer Reeks",
"HeaderCancelRecording":"Kanselleer Opname",
"HeaderBranding":"Handelsmerk",
"HeaderBlockItemsWithNoRating":"Blok items met geen of onherkenbare beperkingsinligting:",
"HeaderAudioSettings":"Klank Verstellings",
"HeaderAudioBooks":"Klankboeke",
"HeaderAppearsOn":"Verskyn Op",
"HeaderApp":"Toep",
"ApiKeysCaption":"Lys aktiewe API sleutels",
"HeaderApiKeysHelp":"Eksterne toepassings word vereis om 'n API sleutel te hê om te kommunikeer met die bediener. Sleutels word utigereik deur in te sluit in die normale verbruikers rekening of deur self 'n sleutel toe te staan aan die toepassing.",
"HeaderAccessScheduleHelp":"Skep 'n toegangskedule om toegang te beperk tydens sekere tydgleuwe.",
"HeaderAccessSchedule":"Toegangsskedule",
"HardwareAccelerationWarning":"Die aktivering van hardeware versnelling mag stabiliteit belemmer in sekere omgewings. Verseker dat u bedryfstelsel en video drywers ten volle op datum is. As u probleme ervaar in die terugspeel van video nadat hierdie geaktiveer is sal u die verstelling terug moet stel na Geen.",
"HDPrograms":"HD programme",
"EncoderPresetHelp":"Kies 'n vinniger waarde om optrede te verbeter, of 'n stadiger waarde om gehalte te verbeter.",
"H264CrfHelp":"Die Konstante Tempo Faktor (KTF) is die standaard kwaliteit verstelling vir die x264 en x265enkodeerder. Jy kan die waardes stel tussen 0 en 51, waar laer waardes beter gehalte lewer (ten koste van hoër lêer-groottes). Sinvolle waardes is tussen 18 en 28. Die standaard vir x264 is 23 en vir x265 is 28, gebruik dit dus as 'n beginpunt.",
"EnableBlurHash":"Aktiveer vae plekhouers vir prente",
"DisablePlugin":"Deaktiveer",
"EnablePlugin":"Aktiveer",
"DirectPlayHelp":"Die bron lêer is heeltemal versoenbaar met hierdie kliënt, en die sessie ontvang die lêer sonder wysigings.",
"DeleteDevicesConfirmation":"Is jy seker jy wens om alle toestelle te verwyder? Alle ander sessies gaan uitgeskakel word. Toestelle sal herverskyn wanneer die gebruiker weer inteken.",
"AllowTonemappingHelp":"Toonkartering kan die dinamiese omvang van 'n video van HDR na SDR verander, terwyl beelddetails en kleure behoue bly, wat baie belangrike inligting is om die oorspronklike toneel voor te stel. Werk tans slegs wanneer video's gekodeer word met ingeboude HDR10- of HLG-metadata. As die afspeel nie glad is nie of misluk, oorweeg dit om die ooreenstemmende hardeware-dekodeerder uit te skakel.",
"LabelFolder":"Vouer:",
"LabelFinish":"Voltooi",
"LabelFileOrUrl":"Lêer of URL:",
"LabelffmpegPathHelp":"Die pad na die ffmpeg -toepassingslêer of -vouer wat ffmpeg bevat.",
"LabelffmpegPath":"FFmpeg -pad:",
"LabelFailed":"Misluk",
"LabelExtractChaptersDuringLibraryScanHelp":"Genereer hoofstukbeelde wanneer video's tydens die versameling skandeering ingevoer word. Andersins word dit tydens die geskeduleerde taak van die hoofstukbeelde onttrek, sodat die gewone versameling skandeering vinniger kan voltooi.",
"LabelExtractChaptersDuringLibraryScan":"Onttrek hoofstukbeelde tydens die biblioteekskandering",
"LabelEveryXMinutes":"Elke:",
"LabelEvent":"Gebeurtenis:",
"LabelEpisodeNumber":"Episode nommer:",
"LabelEndDate":"Einddatum:",
"LabelEncoderPreset":"Kodering vooraf ingestel:",
"LabelEnableSSDPTracingHelp":"Laat besonderhede toe dat SSDP -netwerkopsporing aangemeld word. <br/> <b> WAARSKUWING: </b> Dit sal ernstige prestasie agteruitgang veroorsaak.",
"LabelEnableAutomaticPortMapHelp":"Stuur outomaties openbare poorte op die router deur na UPnP na plaaslike hawens op die bediener. Dit werk moontlik nie met sommige routermodelle of netwerkkonfigurasies nie. Veranderinge is eers van toepassing nadat die bediener herbegin is.",
"LabelEmbedAlbumArtDidlHelp":"Sommige toestelle verkies hierdie metode vir die verkryging van albumkuns. Ander speel moontlik nie met hierdie opsie aangeskakel nie.",
"LabelEmbedAlbumArtDidl":"Inbed albumkuns in Didl",
"LabelDefaultUserHelp":"Bepaal watter gebruikers versameling op gekoppelde toestelle vertoon moet word. Dit kan met behulp van profiele vir elke toestel oorskry word.",
"LabelDefaultUser":"Verstekgebruiker:",
"LabelDefaultScreen":"Verstek skerm:",
"LabelDeathDate":"Sterfdatum:",
"LabelDay":"Dag:",
"LabelDateTimeLocale":"Datum tyd plek:",
"LabelDateAddedBehaviorHelp":"As 'n metadatawaarde teenwoordig is, sal dit altyd voor een van hierdie opsies gebruik word.",
"LabelDateAddedBehavior":"Datum bygevoeg:",
"LabelDateAdded":"Datum bygevoeg:",
"LabelDashboardTheme":"Bedienerpaneelbord tema:",
"LabelCustomRating":"Spesiale gradering:",
"LabelCustomDeviceDisplayNameHelp":"Gee 'n spesiale vertoningsnaam of laat leeg om die naam wat deur die toestel gerapporteer word, te gebruik.",
"LabelCustomCssHelp":"Pas u eie spesiale style toe op die webkoppelvlak.",
"LabelCustomCss":"Spesiale CSS:",
"LabelCustomCertificatePathHelp":"Gaan na 'n PKCS #12 -lêer met 'n sertifikaat en privaat sleutel om TLS ondersteuning op 'n aangepaste domein moontlik te maak.",
"LabelBindToLocalNetworkAddressHelp":"Oorheers die plaaslike IP -adres vir die HTTP -bediener. As dit leeg gelaat word, bind die bediener aan alle beskikbare adresse. Om hierdie waarde te verander, word herbegin.",
"LabelBindToLocalNetworkAddress":"Bind aan die plaaslike netwerkadres:",
"LabelBaseUrlHelp":"Voeg 'n pasgemaakte subgids by die bediener -URL. Byvoorbeeld: <code>http://example.com/<b><baseurl></b> </code>",
"LabelBaseUrl":"Basis URL:",
"LabelAutomaticDiscoveryHelp":"Laat programme toe om Jellyfin outomaties op te spoor deur UDP poort 7359 te gebruik.",
"LabelAlbumArtHelp":"PN wat gebruik word vir albumkuns, binne die dlna:profileID kenmerk op upnp:albumArtURI. Sommige toestelle benodig 'n spesifieke waarde, ongeag die grootte van die beeld.",
"LabelAlbum":"Album:",
"LabelAirTime":"Speeltyd:",
"LabelAirsBeforeSeason":"Spele voor seisoen:",
"LabelAirsBeforeEpisode":"Spele voor seisoen:",
"LabelAirDays":"Speeldae:",
"LabelAirsAfterSeason":"Spele na seisoen:",
"LabelAccessStart":"Begintyd:",
"LabelAccessEnd":"Eindtyd:",
"LabelAccessDay":"Dag van week:",
"LabelAbortedByServerShutdown":"(Gestaak deur server afskakeling)",
"Label3DFormat":"3D formaat:",
"KnownProxiesHelp":"Komma-geskeide lys IP-adresse of gasheername van bekende gevolmagtigdes wat gebruik word wanneer jy aan jou Jelliefin-geval koppel. Dit is nodig om behoorlike gebruik van X-Forwarded-For opskrifte te maak. Vereis 'n herlaai nadat jy gespaar het.",
"Kids":"Kinders",
"Items":"Items",
"ItemCount":"{0} items",
"InstantMix":"Kitsmengsel",
"InstallingPackage":"Installeer tans {0} (weergawe {1})",
"ImportFavoriteChannelsHelp":"Slegs kanale wat as gunsteling op die tunertoestel gemerk is, sal ingevoer word.",
"Images":"Foto's",
"Image":"Foto",
"Identify":"Identifiseer",
"HttpsRequiresCert":"Om veilige verbindings te aktiveer, moet jy 'n betroubare SSL-sertifikaat verskaf, soos Let's Encrypt. Verskaf asseblief 'n sertifikaat, of deaktiveer veilige verbindings.",
"Horizontal":"Horisontaal",
"Home":"Huis",
"HideWatchedContentFromLatestMedia":"Verberg klaar gekykte inhoud van nuutste media",
"LabelLocalCustomCss":"Pasgemaakte CSS -styl wat slegs op hierdie kliënt van toepassing is. U wil moontlik die aangepaste CSS van die bediener deaktiveer.",
"LabelLineup":"Verskeidenheid:",
"LabelLibraryPageSizeHelp":"Stel die hoeveelheid items in wat op 'n biblioteekbladsy vertoon moet word. Stel op 0 om paging uit te skakel.",
"LabelKodiMetadataUserHelp":"Stoor horlosiedata in NFO -lêers vir ander toepassings.",
"LabelKodiMetadataUser":"Stoor gebruikershorlosiedata in NFO -lêers vir:",
"LabelKodiMetadataSaveImagePathsHelp":"Dit word aanbeveel as u beeldlêernaam het wat nie aan die Kodi -riglyne voldoen nie.",
"LabelKodiMetadataSaveImagePaths":"Stoor prentpaaie in nfo -lêers",
"LabelKodiMetadataEnablePathSubstitutionHelp":"Maak padvervanging van beeldpaaie moontlik deur die padvervangingsinstellings van die bediener te gebruik.",
"LabelKodiMetadataEnableExtraThumbsHelp":"By die aflaai van beelde kan dit in ekstrafanart en extrathumbs gestoor word vir maksimum Kodi -velversoenbaarheid.",
"LabelKodiMetadataEnableExtraThumbs":"Kopieer extrafanart na extrathumbs -veld",
"LabelKodiMetadataDateFormatHelp":"Alle datums in NFO -lêers sal in hierdie formaat ontleed word.",
"LabelKodiMetadataDateFormat":"Uitgawe datum formaat:",
"LabelKnownProxies":"Bekende gevolmagtigdes:",
"LabelKidsCategories":"Kinders se kategorieë:",
"LabelKeepUpTo":"Hou tot by:",
"LabelIsForced":"Gedwing",
"LabelInternetQuality":"Internet kwaliteit:",
"LabelInNetworkSignInWithEasyPasswordHelp":"Gebruik die maklike PIN -kode om aan te meld by kliënte binne u plaaslike netwerk. U gewone wagwoord is slegs buite die huis nodig. As die speldkode leeg gelaat word, benodig u nie 'n wagwoord in u tuisnetwerk nie.",
"LabelInNetworkSignInWithEasyPassword":"Aktiveer aanmelding in die netwerk met my maklike PIN-kode",
"LabelImportOnlyFavoriteChannels":"Beperk tot kanale wat as gunsteling gemerk is",
"LabelImageType":"Photo tiepe:",
"LabelImageFetchersHelp":"Aktiveer en rangskik u gewenste beeldopnemers in volgorde van prioriteit.",
"LabelIdentificationFieldHelp":"'N Geval-ongevoelige substring of regex-uitdrukking.",
"LabelIconMaxWidth":"Maksimum breedte van ikoon:",
"LabelIconMaxResHelp":"Maksimum resolusie van ikone wat blootgestel word via die upnp: icon -eiendom.",
"LabelIconMaxHeight":"Maksimum hoogte van die ikoon:",
"LabelHttpsPortHelp":"Die TCP -poortnommer vir die HTTPS -server.",