"AllowedRemoteAddressesHelp":"Komma skeiding lys van IP adresse of IP/netmask toegange van netwerke wat toegelaat word vir afgeleë konneksies. As die leeg gelos sal enige afgeleë konneksies toegelaat word.",
"AllowRemoteAccessHelp":"As afgetik, alle afgeleë verbinding sal geblokkeer word.",
"AllowOnTheFlySubtitleExtractionHelp":"Ingebedde onderskrifte kan onttrek word uit videos en bedien word aan kliënte in eenvoudige teks om transkodeering van video te verminder. Op sekere stelsels kan dit langer vat en die terugspeel van video vertraag. Deaktiveer die opsie om ingebedde onderskrifte in video te heg tydens transkodering vir die gebruik van eie kliënt-toestelle.",
"UnsupportedPlayback":"Jellyfin kan nie inhoud wat beskerm word deur DRM ontsuifer nie, maar daar sal 'n poging aangwend word inelkgeval, insluitend beskermde titels. Sommige leêrs mag geheel en al swart verksyn weens enkripsie of ander on-ondersteunde funksies, byvoorbeeld interaktiewe titels.",
"PathNotFound":"Die pad kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die pad geldig is en probeer weer.",
"Yesterday":"Gister",
"Yes":"Ja",
"XmlTvSportsCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as sport programme. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlTvPathHelp":"'n Pad tot 'n XMLTV lêer. Jellyfin sal die lêer lees en van tyd tot tyd soek vir opdaterings. Jy is verantwoordelik vir die maak en opdatering van die lêer.",
"XmlTvNewsCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as nuus programme. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlTvMovieCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as replprente. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlTvKidsCategoriesHelp":"Programme met die kategorieë sal vertoon word as programme vir kinders. Verdeel met veelvuldige '|'.",
"XmlDocumentAttributeListHelp":"Hierdie kenmerke word toegepas tot die wortel element van elke XML reaksie.",
"WizardCompleted":"Dit is al wat ons benodig vir nou. Jellyfin het begin om inligting van jou media biblioteek te versamel. Kyk na van ons toeps, en klik dan <b>Finaliseer</b> om die <b>Paneelbord</b> te verkry.",
"ChannelAccessHelp":"Kies die kanale om met hierdie verbruiker te deel. Administrateurs sal alle kanale kan wysig met die metadata bestuurder.",
"ChangingMetadataImageSettingsNewContent":"Veranderinge tot metadate of kuns aflaai verstellings sal slegs van toepassing wees op nuwe inhoud wat in die versameling gevoeg word. Om veranderinge toe te pas op bestaande titels sal u titels se metadata individueel moet vervris.",
"AllowFfmpegThrottlingHelp":"Wanneer 'n transkodeer of remux ver genoeg vorentoe kom vanaf die huidige afspeelposisie, hou die proses op sodat dit minder hulpbronne sal gebruik. Dit is die nuttigste wanneer jy kyk sonder om gereeld te soek. Skakel dit af as jy afspeelprobleme ervaar.",
"ErrorSavingTvProvider":"Daar was 'n fout met die berging van die TV-verskaffer. Maak asseblief seker dat dit beskikbaar is en probeer weer.",
"ErrorPleaseSelectLineup":"Kies asseblief 'n gids en probeer weer. As geen gids beskikbaar is nie, maak asseblief seker dat u verbruikersnaam, sleutelwoord en poskode korrek is.",
"ErrorStartHourGreaterThanEnd":"Eindetyd moet later wees as die begintyd.",
"ErrorGettingTvLineups":"Daar was 'n fout met die aflaai van die TV gids. Maak asseblief serker u inligting is korrek en probeer weer.",
"ErrorDeletingItem":"Daar was 'n fout met die uitveë van die item van die bediener af. Maak asseblief seker dat Jellyfin skryf-toegang het tot die media gidslêer en probeer weer.",
"ErrorAddingXmlTvFile":"Daar was 'n fout in die toegang tot die XMLTV lêer. Maak asseblief seker dat die lêer bestaan en probeer weer.",
"ErrorAddingTunerDevice":"Daar was 'n fout met die toevoeg van die inteken-toestel. Maak asb seker dat dit toeganklik is en probeer weer.",
"ErrorAddingMediaPathToVirtualFolder":"Daar was 'n fout in die toevoeg van die media bergingsplek. Maak asb seker dat die gemelde bergingsplek korrek is en dat Jellyfin toegang het tot daardie bergingsplek.",
"ErrorAddingListingsToSchedulesDirect":"Daar was 'n fout in die toevoeg van die lys tot u Schedules Direct rekening. Schedules Direct laat slegs 'n beperkde hoeveelheid lyste per rekening toe. U mag dit nodig vind om in te skakel op die Schedules Direct webtuiste om sekere lyste te verwyder van u rekening alvorens u kan voortgaan.",
"Episodes":"Episodes",
"Episode":"Episode",
"EndsAtValue":"Eindig om {0}",
"Ended":"Geëindig",
"EnableDetailsBannerHelp":"Wys 'n banier-beeld bo aan die item besonderhede blad.",
"EnableThemeVideosHelp":"Speel temavideo's in die agtergrond terwyl jy deur die biblioteek blaai.",
"EnableThemeSongsHelp":"Speel die temaliedjies in die agtergrond terwyl jy deur die biblioteek blaai.",
"EnableStreamLoopingHelp":"Aktiveer die opsie as die regstreekse strome slegs 'n paar sekondes se data bevat en voortdurend aangevra moet word. Om dit te aktiveer wanneer dit nie nodig is nie, kan probleme veroorsaak.",
"EasyPasswordHelp":"U maklike PIN kode word gebruik vir aflyn toegang op ondersteunde kliënte en kan ook gebruik word vir maklike in-netwerk inskakeling.",
"DrmChannelsNotImported":"Kanale met DRM sal nie ingetrek word nie.",
"DownloadsValue":"{0} afgelaaide items",
"Download":"Laai af",
"Down":"Af",
"DoNotRecord":"Moet nie opneem nie",
"DisplayModeHelp":"Kies die uitleg-styl wat u wil hê vir die koppelvlak.",
"DisplayMissingEpisodesWithinSeasonsHelp":"Hierdie moet ook geaktiveer wees vir TV versamelings in die bediener verstellings.",
"DisplayMissingEpisodesWithinSeasons":"Wys vermisde episodes binne reekse",
"DisplayInOtherHomeScreenSections":"Wys in tuisskerm afdelings soos die nuutste media en hou aan kyk",
"DirectStreamHelp1":"Die video stroom is versoenbaar met die toestel, maar het 'n nie-versoenbare audio formaat (DTS, TRUEHD, etc) of nommer van audio kanale. Die video stroom sal outomaties herverpak word sonder verlies alvorens dit na die toestel versend kan word. Slegs die audio stroom sal oorgeskryf word.",
"DeviceAccessHelp":"Hierdie verwyder slegs na toestelle wat uniek geidentifiseer kan word en sal nie blaaier-toegang beperk nie. Die filter van verbruikers-toestelle se toegang sal hulel verhoed om nuwe toestelle te voeg totdat hulle hier goedgekeur word.",
"DetectingDevices":"Soek na toestelle",
"Desktop":"Werkskerm",
"Descending":"Afwaarts",
"DeleteUserConfirmation":"Is u seker dat u hierdie verbruiker wil verwyder?",
"DeleteUser":"Verwyder Verbruiker",
"DeleteMedia":"Verwyder media",
"DeleteImageConfirmation":"Is u seker dat u hierdie beeld wil verwyder?",
"DeleteImage":"Verwyder Beeld",
"DeleteDeviceConfirmation":"Is u seker dat u hierdie toestel wil verwyder? Dit sal weer verskyn die volgende keer wat 'n verbruiker daarmee inteken.",
"Delete":"Verwyder",
"DeinterlaceMethodHelp":"Kies die destrikkingsmetode om te gebruik wanneer sagteware verstrikte inhoud transkodeer. Wanneer hardeware-versnelling aangeskakel is en die nodige hardeware beskikbaar is, word die hardeware destrikker gebruik eerder as hierdie versnelling.",
"DefaultSubtitlesHelp":"Onderskrifte word gelaai gebasseer op die standaard en geforseerde verstellings in die ingeboude metadata. Taal-voorkeure word in ag geneem wanneer verskeie opsies beskikbaar is.",
"DefaultMetadataLangaugeDescription":"Hierdie is jou standaard-verstellings en kan gespesifiseer word op 'n per-versameling basis.",
"ErrorDefault":"Daar was 'n probleem met die verwerking van die versoek. Probeer asseblief later weer.",
"ConfirmEndPlayerSession":"Wil u Jellyfin afskakel op {0}?",
"ConfirmDeletion":"Bevestig Uitvee",
"ConfirmDeleteItems":"As u hierdie items uitvee sal dit beide die lêers op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?",
"ConfirmDeleteItem":"As u hierdie item uitvee sal dit beide die lêer op u stelsel en die inhoud in die media versameling uitvee. Is u seker u wil voortgaan?",
"ConfirmDeleteImage":"Verwyder beeld?",
"ConfigureDateAdded":"Bepaal hoe datum gelaai gebruik word in die paneelbord onder versameling-instellings",
"Composer":"Komponis",
"CommunityRating":"Gemeenskapgradering",
"ColorTransfer":"Kleur oordrag",
"ColorSpace":"Kleurruimte",
"ClientSettings":"Kliënt Verstellings",
"CinemaModeConfigurationHelp":"Die teater-verstelling bring die teater ervaring reguit na jou sitkamer toe met die vermoë om voorprente en u eie inleidings voor die film te speel.",
"BurnSubtitlesHelp":"Bepaal of die bediener ondertitelings moet brand. Om dit te vermy, sal prestasie aansienlik verbeter. Kies Auto om beeldgebaseerde formate (VobSub, PGS, SUB, IDX, ens.) en sekere ASS of SSA ondertitelings te brand.",
"ExtractChapterImagesHelp":"Die onttrekking van hoofstuk-beelde sal kliënte toelaat om grafiese hoofstuk-keuse spyskaart-opsies te hê. Die proses kan stadig wees, baie hulpron intensief wees en etlike gigagreupe se spasie benodig. Dit hardloop wanner die videos ontdek word asook as 'n nagtelike geskeduleerde taak. Die skedule kan verstel word in die geskeduleerde take area. Dit word nie aanbeveel om die taak tydens piek-verbruik ure te hardloop nie.",
"FFmpegSavePathNotFound":"Ons kry nie FFmpeg op die bergingsplek wat u ingesleutel het nie. FFprobe word ook bendoig en moet in die selfde gidslêer bestaan. Hierdie komponente is normaalweg saam gebondel ten tye van aflaai. Maak asseblief seker dat die bergingsplek korrek is en probeer weer.",
"HeaderResponseProfileHelp":"Terugvoer profiele verleen 'n metode om spesiale inligting te kies wat aan die teostel gestuur word wanneer spesifieke media-tipes gespeel word.",
"HeaderResponseProfile":"Terugvoer Profiel",
"HeaderRemoveMediaLocation":"Verwyder Media Lokasie",
"HeaderRemoveMediaFolder":"Verwyder Media Gidslêer",
"HeaderContainerProfileHelp":"Houer profiele dui die beperkinge van enige toestelle aan wanneer spesifieke formate gespeel word. Indien 'n beperking van toepassing is sal die media getranskodeer word, selfs as die formaat gestel is vir direkte spel.",
"HeaderContainerProfile":"Houer Profiel",
"HeaderConnectionFailure":"Konneksie Fout",
"HeaderConnectToServer":"Konnekteer aan Bediener",
"HeaderConfirmRevokeApiKey":"Herroep API Sleutel",
"HeaderConfigureRemoteAccess":"Stel Eksterne Toegang Op",
"HeaderCodecProfileHelp":"Codec profiele dui die beperkinge van 'n toestel aan wanneer spesifieke codecs gespeel word. As 'n beperking van toepassing is sal die media getranskodeer word, selfs al is die codec verstel vir direkte spel.",
"HeaderApiKeysHelp":"Eksterne toepassings word vereis om 'n API sleutel te hê om te kommunikeer met die bediener. Sleutels word utigereik deur in te sluit in die normale verbruikers rekening of deur self 'n sleutel toe te staan aan die toepassing.",
"HeaderAccessScheduleHelp":"Skep 'n toegangskedule om toegang te beperk tydens sekere tydgleuwe.",
"HeaderAccessSchedule":"Toegangsskedule",
"HardwareAccelerationWarning":"Die aktivering van hardeware versnelling mag stabiliteit belemmer in sekere omgewings. Verseker dat u bedryfstelsel en video drywers ten volle op datum is. As u probleme ervaar in die terugspeel van video nadat hierdie geaktiveer is sal u die verstelling terug moet stel na Geen.",
"HDPrograms":"HD programme",
"EncoderPresetHelp":"Kies 'n vinniger waarde om optrede te verbeter, of 'n stadiger waarde om gehalte te verbeter.",
"H264CrfHelp":"Die 'Constante Tempo Faktor' (CRF) is die standaard kwaliteit instelling vir die x264 en x265 sagteware kodeerders. Jy kan die waardes tussen 0 en 51 stel, waar laer waardes tot beter kwaliteit lei (ten koste van groter lêergroottes). Gesonde waardes is tussen 18 en 28. Die standaard vir x264 is 23, en vir x265 is 28, so jy kan dit as 'n beginpunt gebruik. Hardeware kodeerders gebruik nie hierdie instellings nie.",
"DeleteDevicesConfirmation":"Is jy seker jy wens om alle toestelle te verwyder? Alle ander sessies gaan uitgeskakel word. Toestelle sal herverskyn wanneer die gebruiker weer inteken.",
"AllowTonemappingHelp":"Toon-kaart kan die dinamiese reeks van 'n video van HDR na SDR omskep terwyl beeldbesonderhede en kleure behou word, wat baie belangrike inligting is vir die voorstelling van die oorspronklike toneel. Werk tans slegs met 10bit HDR10, HLG en DoVi video's. Dit vereis die ooreenstemmende GPGPU-runtime.",
"LabelExtractChaptersDuringLibraryScanHelp":"Genereer hoofstukbeelde wanneer video's tydens die versameling skandeering ingevoer word. Andersins word dit tydens die geskeduleerde taak van die hoofstukbeelde onttrek, sodat die gewone versameling skandeering vinniger kan voltooi.",
"LabelExtractChaptersDuringLibraryScan":"Onttrek hoofstukbeelde tydens die biblioteekskandering",
"LabelEnableSSDPTracingHelp":"Laat besonderhede toe dat SSDP -netwerkopsporing aangemeld word. <br/> <b> WAARSKUWING: </b> Dit sal ernstige prestasie agteruitgang veroorsaak.",
"LabelEnableAutomaticPortMapHelp":"Stuur outomaties openbare poorte op die router deur na UPnP na plaaslike hawens op die bediener. Dit werk moontlik nie met sommige routermodelle of netwerkkonfigurasies nie. Veranderinge is eers van toepassing nadat die bediener herbegin is.",
"LabelEmbedAlbumArtDidlHelp":"Sommige toestelle verkies hierdie metode vir die verkryging van albumkuns. Ander speel moontlik nie met hierdie opsie aangeskakel nie.",
"LabelEmbedAlbumArtDidl":"Inbed albumkuns in Didl",
"LabelDefaultUserHelp":"Bepaal watter gebruikers versameling op gekoppelde toestelle vertoon moet word. Dit kan met behulp van profiele vir elke toestel oorskry word.",
"LabelCustomCertificatePathHelp":"Gaan na 'n PKCS #12 -lêer met 'n sertifikaat en privaat sleutel om TLS ondersteuning op 'n aangepaste domein moontlik te maak.",
"LabelBindToLocalNetworkAddressHelp":"Oorheers die plaaslike IP -adres vir die HTTP -bediener. As dit leeg gelaat word, bind die bediener aan alle beskikbare adresse. Om hierdie waarde te verander, word herbegin.",
"LabelAlbumArtHelp":"PN wat gebruik word vir albumkuns, binne die dlna:profileID kenmerk op upnp:albumArtURI. Sommige toestelle benodig 'n spesifieke waarde, ongeag die grootte van die beeld.",
"KnownProxiesHelp":"Komma-geskeide lys IP-adresse of gasheername van bekende gevolmagtigdes wat gebruik word wanneer jy aan jou Jelliefin-geval koppel. Dit is nodig om behoorlike gebruik van X-Forwarded-For opskrifte te maak. Vereis 'n herlaai nadat jy gespaar het.",
"Kids":"Kinders",
"Items":"Items",
"ItemCount":"{0} items",
"InstantMix":"Kitsmengsel",
"InstallingPackage":"Installeer tans {0} (weergawe {1})",
"ImportFavoriteChannelsHelp":"Slegs kanale wat as gunsteling op die tunertoestel gemerk is, sal ingevoer word.",
"Images":"Foto's",
"Image":"Foto",
"Identify":"Identifiseer",
"HttpsRequiresCert":"Om veilige verbindings te aktiveer, moet jy 'n betroubare SSL-sertifikaat verskaf, soos Let's Encrypt. Verskaf asseblief 'n sertifikaat, of deaktiveer veilige verbindings.",
"Horizontal":"Horisontaal",
"Home":"Huis",
"HideWatchedContentFromLatestMedia":"Verberg klaar gekykte inhoud van nuutste media",
"LabelLocalCustomCss":"Pasgemaakte CSS -styl wat slegs op hierdie kliënt van toepassing is. U wil moontlik die aangepaste CSS van die bediener deaktiveer.",
"LabelKodiMetadataSaveImagePathsHelp":"Dit word aanbeveel as u beeldlêernaam het wat nie aan die Kodi -riglyne voldoen nie.",
"LabelKodiMetadataSaveImagePaths":"Stoor prentpaaie in nfo -lêers",
"LabelKodiMetadataEnablePathSubstitutionHelp":"Maak padvervanging van beeldpaaie moontlik deur die padvervangingsinstellings van die bediener te gebruik.",
"LabelKodiMetadataEnableExtraThumbsHelp":"By die aflaai van beelde kan dit in ekstrafanart en extrathumbs gestoor word vir maksimum Kodi -velversoenbaarheid.",
"LabelKodiMetadataEnableExtraThumbs":"Kopieer extrafanart na extrathumbs -veld",
"LabelKodiMetadataDateFormatHelp":"Alle datums in NFO -lêers sal in hierdie formaat ontleed word.",
"LabelInNetworkSignInWithEasyPasswordHelp":"Gebruik die maklike PIN -kode om aan te meld by kliënte binne u plaaslike netwerk. U gewone wagwoord is slegs buite die huis nodig. As die speldkode leeg gelaat word, benodig u nie 'n wagwoord in u tuisnetwerk nie.",
"LabelInNetworkSignInWithEasyPassword":"Aktiveer aanmelding in die netwerk met my maklike PIN-kode",
"LabelImportOnlyFavoriteChannels":"Beperk tot kanale wat as gunsteling gemerk is",
"LabelSelectFolderGroups":"Groepeer die inhoud outomaties uit die volgende lêers na 'Flieks', 'Musiek' en 'TV'",
"LabelSyncPlaySettingsExtraTimeOffsetHelp":"Pas tydsverstelling verplasing aan (in ms) met geselekteerde toestel vir tydsinkronisering. Pas versigtig aan.",
"EnableCardLayout":"Wys kaartuitleg",
"LabelLoginDisclaimer":"Teken in vrywaring",
"LabelManufacturer":"Vervaardiger",
"LabelModelUrl":"Model-URL",
"None":"Geen",
"LabelMinAudiobookResumeHelp":"Titels word as ongespeel beskou as dit voor hierdie tyd gestop is.",
"DownloadAll":"Laai alles af",
"AllowCollectionManagement":"Laat hierdie gebruiker toe om versamelings te bestuur",
"EnableRewatchingNextUp":"Aktiveer kyk weer in Volgende",
"EnableRewatchingNextUpHelp":"Aktiveer die wys van reeds gekykte episodes in 'Volgende'-afdelings.",
"LabelMaxAudiobookResume":"Oudioboek oorblywende minute om te hervat",
"LabelModelNumber":"Model nommer",
"LabelAutomaticallyAddToCollectionHelp":"Wanneer ten minste 2 flieks dieselfde versamelingsnaam het, sal hulle outomaties by die versameling gevoeg word.",
"LabelSyncPlaySettingsMaxDelaySpeedToSyncHelp":"Maksimum terugspeelvertraging (in ms) waarna SkipToSync in plaas van SpeedToSync gebruik word.",
"LabelMaxDaysForNextUpHelp":"Stel die maksimum aantal dae wat 'n program in die 'Volgende'-lys moet bly sonder om dit te kyk.",
"LabelMaxDaysForNextUp":"Maksimum dae in 'Volgende'",
"LabelOpenclDeviceHelp":"Dit is die OpenCL-toestel wat vir kleurtoon kartering gebruik word. Die linkerkant van die kolletjie is die platformnommer, en die regterkant is die toestelnommer op die platform. Die verstekwaarde is 0.0. Die FFmpeg-toepassingslêer wat die OpenCL-hardewareversnellingsmetode bevat, word vereis.",
"LabelSlowResponseEnabled":"Teken 'n waarskuwingsboodskap aan as die bediener te traag was om te reageer",
"LabelSyncPlaySettingsSpeedToSyncDurationHelp":"Aantal millisekondes wat deur SpeedToSync gebruik word om afspeelposisie reg te stel.",
"MessageDownloadQueued":"Aflaai in waglys geplaas.",
"LabelLoginDisclaimerHelp":"'n Boodskap wat onderaan die aanmeldbladsy vertoon sal word.",
"LabelMatchType":"Pas tipe",
"LabelManufacturerUrl":"Vervaardiger-URL",
"LabelMaxAudiobookResumeHelp":"Titels word aanvaar as klaar gespeel as dit gestop word en die oorblywende tyd is minder as hierdie waarde.",
"LabelMaxBackdropsPerItem":"Maksimum aantal agtergronde per item",
"LabelMaxMuxingQueueSizeHelp":"Maksimum aantal pakkies wat opgehoop kan word terwyl daar gewag word vir alle strome om te inisialiseer. Probeer om dit te verhoog as jy steeds 'Too many packets buffered for output stream'-fout in FFmpeg-logboek sien. Die aanbevole waarde is 2048.",
"LabelMetadataSaversHelp":"Kies die lêerformate om te gebruik wanneer metadata gestoor word.",
"LabelModelDescription":"Model beskrywing",
"LabelMusicStreamingTranscodingBitrateHelp":"Spesifiseer die maksimum bissnelheid as musiek gestroom word.",
"LabelNumberOfGuideDaysHelp":"Die aflaai van meer dae se gidsdata bied die vermoë om verder vooruit te skeduleer en meer items te sien, maar dit sal ook langer neem om af te laai. Die outomatiese keuse kies op grond van die aantal kanale wat daar is.",
"AllowSegmentDeletionHelp":"Verwyder ou segmente nadat hulle deur die kliënt afgelaai is. Dit voorkom dat die hele oorkodeerde lêer op skyf gestoor hoef te word. Skakel dit af as jy afspeelprobleme ondervind.",
"LabelThrottleDelaySecondsHelp":"Tyd in sekondes waarna die transkodeerder versmoor sal word. Moet groot genoeg wees vir die kliënt om 'n gesonde buffer te handhaaf. Werk slegs as versnelling geaktiveer is.",
"LabelSegmentKeepSeconds":"Tyd om seksies te hou",
"LabelSegmentKeepSecondsHelp":"Tyd in sekondes waarvoor segmente bewaar moet word nadat die kliënt dit afgelaai het. Slegs werk as segmentverwydering geaktiveer is.",
"ConfirmDeleteSeries":"Die verwydering van hierdie reeks sal ALLE {0} episodes uit beide die lêerstelsel en jou media biblioteek verwyder. Is jy seker jy wil voortgaan?",
"DlnaMovedMessage":"Die DLNA-funksionaliteit het na 'n plugin verskuif.",
"ConfirmDeleteLyrics":"Die verwydering van hierdie lirieke sal hulle uit beide die lêerstelsel en jou media biblioteek verwyder. Is jy seker jy wil voortgaan?",
"Experimental":"Eksperimenteel",
"CoverArtist":"Omslag kunstenaar",
"EnableDts":"Aktiveer DTS (DCA)",
"GoogleCastUnsupported":"Google Cast nie ondersteun nie",
"EnableHi10pHelp":"Aktiveer om te voorkom dat H.264 10-bits video’s getranskodeer word. Deaktiveer hierdie opsie as die video blanke rame vertoon.",
"EnableLibraryHelp":"Deaktiveer die biblioteek sal dit uit alle gebruikersbeskouings versteek.",
"EnableTrueHdHelp":"Slegs aktiveer as jou toestel TrueHD ondersteun of aan 'n kompaktiewe audio ontvanger gekoppel is, anders kan dit tot speelprobleme lei.",
"AirPlay":"AirPlay",
"HeaderAudioAdvanced":"Audio Gevorderd",
"HeaderDeleteSeries":"Verwyder Reeks",
"DisableVbrAudioEncodingHelp":"Voorkom dat die bediener audio met VBR vir hierdie kliënt kodeer.",
"EditLyrics":"Wysig lirieke",
"HeaderAllRecordings":"Alle Opnames",
"GoHome":"Gaan Huis toe",
"EnableTrueHd":"Aktiveer TrueHD",
"EnableHi10p":"Aktiveer H.264 Hoë 10 Profiel",
"Alternate":"Alternatief",
"AlternateDVD":"Alternatiewe DVD",
"DeleteEntireSeries":"Verwyder {0} Episodes",
"HeaderDummyChapter":"Hoofstuk Beelde",
"HeaderEditPlaylist":"Wysig Speellys",
"BlockContentWithTagsHelp":"Versteek media met ten minste een van die gespesifiseerde etikette.",
"ChannelResolutionSD":"SD",
"ChannelResolutionSDPAL":"SD (PAL)",
"ChannelResolutionUHD4K":"UHD (4K)",
"DeleteSeries":"Verwyder reeks",
"EnableLibrary":"Aktiveer die biblioteek",
"HeaderDeleteLyrics":"Verwyder Liedjies",
"DeleteName":"Verwyder {0}",
"AllowSubtitleManagement":"Laat hierdie gebruiker toe om onderskrifte te redigeer",
"AlwaysBurnInSubtitleWhenTranscoding":"Brand altyd onderskrifte in tydens oorkodeer",
"AlwaysBurnInSubtitleWhenTranscodingHelp":"Brand in alle ondertitelings wanneer oorkoderings geaktiveer word. Dit verseker ondertitelingssinchronisasie na oorkoderings ten koste van verminderde oorkoderingssnelheid.",
"AllowTonemappingSoftwareHelp":"Toon-kaart kan die dinamiese reeks van 'n video van HDR na SDR omskep terwyl beeldbesonderhede en kleure behou word, wat baie belangrike inligting is vir die voorstelling van die oorspronklike toneel. Werk tans slegs met 10bit HDR10, HLG en DoVi video's.",
"AlwaysRemuxFlacAudioFilesHelp":"As jy lêers het wat jou blaaier verwerp om af te speel of waar dit tydstempels onnauwkeurig bereken, skakel dit in as 'n omseilmiddel.",
"AlwaysRemuxMp3AudioFilesHelp":"As jy lêers het wat jou blaaier tydstempels onnauwkeurig bereken, skakel dit in as 'n omseilmiddel.",
"ButtonEditUser":"Bewerk gebruiker",
"SelectAudioNormalizationHelp":"Sporewenkings - pas die volume van elke spoor aan sodat hulle met dieselfde hardheid afgespeel word. Albumnuans - pas die volume van alle spore in 'n album slegs aan, terwyl die album se dinamiese reeks behou word. Om tussen \"Af\" en ander opsies te skakel, vereis dat die huidige afspeelstop herbegin moet word.",
"DeleteLyrics":"Verwyder lirieke",
"EnableDtsHelp":"Slegs aktiveer as jou toestel DTS ondersteun of aan 'n kompaktiewe audio ontvanger gekoppel is, anders kan dit tot speelprobleme lei.",
"EnableSmoothScroll":"Aktiveer gladde rol",
"GridView":"Rasterweergave",
"HeaderConfirmRepositoryInstallation":"Bevestig Installasie van die Plugin Repository",
"AllowFmp4TranscodingContainerHelp":"Laat fMP4-transkodeerhouer vir hierdie tuner toe om HEVC- en HDR-inhoud in te skakel. Nie alle tuners is versoenbaar met hierdie houer nie. Skakel dit af as jy afspeelprobleme ervaar.",
"AllowStreamSharingHelp":"Laat Jellyfin toe om die mpegts-stroom van die tuner te dupliseer en hierdie dupliseerde stroom aan sy kliënte te deel. Dit is nuttig wanneer die tuner 'n totale stroomtelingslimiet het, maar kan ook afspeelprobleme veroorsaak.",
"Author":"Skrywer",
"FallbackMaxStreamingBitrateHelp":"Die maksimum stroom bitrate word as 'n terugval gebruik wanneer ffprobe nie in staat is om die brondstroom bitrate te bepaal nie. Dit help om te voorkom dat kliënte 'n buitensporig hoë transkodering bitrate aanvra, wat die speler kan laat faal en die kodeerder kan oorlaai.",
"ErrorDeletingLyrics":"Daar was 'n fout om die lirieke van die bediener te verwyder. Kontroleer asseblief dat Jellyfin skryftoegang tot die media-gids het en probeer weer.",